Waarom privaatheid belangrik is:

Waarom is privaatheid belangrik? Daar is verskeie antwoorde op hierdie vraag, maar tot ‘n groot mate verstaan ons almal die belangrikheid daarvan instinktief; jy kan dit sien aan die gordyne voor ons vensters. In die artikel wil ek oor net een aspek van privaatheid praat en waarom ons dit moet waardeer en verdedig. Privaatheid is … Continue reading Waarom privaatheid belangrik is: